即有与核子基因达成战略合作 首创基因检测分期消费模式
Voorkoms

Wolkverwerking is die gebruik van rekenaarhulpbronne (harde- en sagteware) wat oor ’n rekenaarnetwerk (tipies die Internet) as ’n diens gelewer word. Die naam kom van die gebruik van ’n wolkvormige simbool wat in stelseldiagramme as ’n abstraksie vir ingewikkelde infrastruktuur gebruik word. Wolkverwerking vertrou afstandsdienste met ’n gebruiker se data, sagteware en berekeninge toe.